2 Samuel 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die koning het beveel: “Absalom kan na sy huis toe gaan, maar hy mag nie voor my verskyn nie.” Absalom het na sy huis toe gegaan sonder om die koning te sien.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:16-31