Maar Urija wou nie huis toe gaan nie. Hy het die nag by die ingang van die paleis geslaap by die slawe van die koning.