2 Samuel 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het gehoor dat Urija nie huis toe gegaan het nie. Hy vra toe vir Urija: “Wat is verkeerd met jou? Hoekom het jy nie laas nag huis toe gegaan nadat jy so lank weg was nie?”

2 Samuel 11

2 Samuel 11:2-17