2 Samuel 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê hy vir Urija: “Gaan gerus huis toe en rus ’n bietjie.” Dawid het selfs ’n geskenk agter Urija aan gestuur nadat hy die paleis verlaat het.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:1-10