2 Kronieke 6:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As die hemele toegesluit bly en daar geen reën val nie omdat u volk teen U gesondig het; en as hulle na hierdie plek toe bid en u Naam bely, en hulle bekeer van hulle sondes omdat U hulle gestraf het,

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:19-36