2 Kronieke 6:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

hoor dan tog uit die hemel en vergewe die sondes van u dienaars, u volk Israel. Leer hulle om te doen wat reg is, en stuur die reën oor die land wat U aan u volk as eiendom gegee het.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:22-29