2 Kronieke 36:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So is die boodskap van die Here vervul wat deur Jeremia gebring is. Die land het ’n sabbatsrus beleef toe dit 70 jaar lank ontvolk was soos die profeet gesê het.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:12-23