2 Kronieke 36:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die eerste jaar van koning Kores van Persië het die Here die profesie van Jeremia vervul. Hy het koning Kores van Persië aangespoor om ’n proklamasie uit te vaardig, dit skriftelik te doen en deur sy hele koninkryk te stuur. Dit het soos volg gelui:

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:15-23