2 Kronieke 36:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat ontkom het aan die swaard, is na Babel toe geneem. Hulle het slawe van die koning en sy seuns geword totdat die Perse die mag oorgeneem het.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:14-21