2 Kronieke 35:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die vyandige boogskutters het koning Josia raakgeskiet. Hy roep toe sy lyfwagte: “Neem my weg uit die geveg, want ek is swaar gewond!”

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:18-25