2 Kronieke 35:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom uit sy strydwa gehaal, in ’n ander strydwa gesit en hom teruggebring na Jerusalem toe. Daar het hy gesterf. Hy is in die familiegraf begrawe. Die hele Juda en Jerusalem het oor hom getreur.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:15-27