2 Kronieke 35:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josia wou egter nie omdraai nie, maar het homself vir die geveg vermom. Hy wou nie luister na die waarskuwing wat Neko op God se bevel gegee het nie. In die vlakte van Megiddo het hy die geveg begin.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:21-24