2 Kronieke 32:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ongeveer hierdie tyd het Hiskia dodelik siek geword. Hy het tot die Here gebid, en God het hom gesond gemaak en ’n wonderteken gegee.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:18-33