2 Kronieke 32:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Hiskia het nie toepaslik geantwoord op die goedheid wat aan hom bewys is nie en het trots geword. Daarom het die toorn van die Here hom, Juda en Jerusalem getref.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:22-33