2 Kronieke 32:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie mense het vir die Here in Jerusalem offers gebring en ook waardevolle geskenke vir koning Hiskia. Van toe af het sy aansien onder die omliggende volke toegeneem.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:16-26