2 Kronieke 31:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die bevel bekend geword het, het die Israeliete van die eerste opbrengste gebring. Dit was koring, nuwe wyn, olie, heuning en al die produkte van hulle landerye. Hulle het baie goed, die tiende van alles, gebring.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-10