2 Kronieke 31:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarby het hy bepaal dat die volk in Jerusalem die voorgeskrewe deel van hulle inkomste aan die priesters en Leviete moes bring sodat hulle hulleself kon toewy aan die gebooie van die Here.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-13