2 Kronieke 31:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het ook persoonlik bygedra tot die daaglikse brandoffer, die oggend- en aandoffers, en ook vir die weeklikse Sabbatfeeste en maandelikse Nuwemaanfeeste en vir die ander jaarlikse feeste soos vereis in die voorskrifte van die Here.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-13