2 Kronieke 31:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete wat uit Israel na Juda toe verhuis het, het ’n tiende van hulle groot- en kleinvee en van die heilige dinge toegewy aan die Here hulle God, en dit in hope opgestapel.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-12