2 Kronieke 31:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die toesighouers onder hulle was Jegiël, Asasja, Nagat, Asael, Jerimot, Josabad, Eliël, Jismakja, Magat en Benaja. Koning Hiskia en Asarja, die amptenaar in bevel van die tempel van God, het hierdie reëlings getref.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:5-16