2 Kronieke 31:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die gawes en tiendes is toe getrou na die tempel toe gebring. Kenanja die Leviet moes daaroor toesig hou en is bygestaan deur sy broer Simi.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:3-21