2 Kronieke 31:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kore, seun van Jimla die Leviet, was die poortwagter by die Oospoort. Hy moes toesig hou oor die vrywillige gawes aan God, oor die uitdeling van die offergawes van die Here, asook die besondere gewyde gawes.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:7-21