2 Kronieke 29:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die werk op die eerste dag van die eerste maand begin en teen die agtste dag gevorder tot by die voorportaal van die Here se tempel. Daarna het dit nog agt dae geneem om die tempel te reinig. Die hele reiniging het dus veertien dae geduur.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:12-26