2 Kronieke 29:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Leviete na koning Hiskia gegaan en aan hom verslag gedoen: “Ons het die hele tempel van die Here, die altaar vir brandoffers met al die toebehore, en die tafel vir die offerbrood met al die toebehore gereinig.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:17-20