2 Kronieke 29:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters het die tempel van die Here binne gaan reinig. Hulle het alles verwyder wat onrein was in die tempel van die Here en dit na die voorhof toe gebring. Die Leviete het dit daarvandaan na die Kedronvallei geneem.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:11-24