2 Kronieke 29:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie manne het hulle broers bymekaargeroep en hulleself gereinig. Toe het hulle begin om die tempel van die Here te reinig soos die koning beveel het in ooreenstemming met die voorskrifte van die Here.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:11-24