2 Kronieke 26:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Ussia se regering, van die begin tot die einde, is opgeteken deur die profeet Jesaja, seun van Amos.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:14-23