2 Kronieke 26:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ussia het gesterf. Hy is begrawe in ’n begraafplaas van die konings, maar nie in die familiegraf nie, omdat hy melaats was. Sy seun Jotam het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:15-23