2 Kronieke 24:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die leiers saamgesweer om Sagaria dood te maak. Op bevel van koning Joas het hulle hom in die voorhof van die tempel gestenig.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:15-23