2 Kronieke 24:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Joas het nie gedink aan die goedheid wat Jojada aan hom bewys het nie, maar sy seun doodgemaak. Sagaria se laaste woorde toe hy sterf, was: “Mag die Here sien wat julle doen en julle straf!”

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:14-27