2 Kronieke 24:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Gees van God op Sagaria seun van Jojada die priester gekom. Hy het voor die volk gesê: “Dit is wat God sê: Hoekom oortree julle die gebooie van die Here? Julle sal nie voorspoedig wees nie. Julle het die Here verlaat, en nou het Hy julle verlaat!”

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:16-24