2 Kronieke 24:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het profete gestuur om hulle na Hom terug te bring. Die profete het die mense gewaarsku, maar hulle wou nie luister nie.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:12-25