2 Kronieke 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe besluit om die tempel van die Here, die God van hulle voorouers, te verlaat. Hulle het eerder die Asjerapale en afgode aanbid. Die toorn van God het weens hierdie sonde teen Juda en Jerusalem ontbrand.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:8-21