2 Kronieke 23:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die wagte rondom die koning geplaas, gereed met hulle wapens. Hulle het ’n ry gevorm van die suidekant van die tempel af, om na die noordekant, en rondom die altaar.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-16