2 Kronieke 23:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Jojada die bevelhebbers oor 100 voorsien van spiese en groot en klein skilde wat voorheen aan koning Dawid behoort het en in die tempel van God bewaar is.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:8-16