2 Kronieke 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bring Jojada en sy seuns vir Joas, die koning se seun, en sit die kroon op sy kop. Hulle het ’n afskrif van God se gebooie aan hom gegee en hom tot koning verklaar. Daarna het hulle hom gesalf. Almal het uitgeroep: “Lank lewe die koning!”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:8-12