2 Kronieke 21:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joram was 32 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het agt jaar in Jerusalem geheers. Niemand was jammer toe hy dood is nie. Hy is begrawe in die Dawidstad, maar nie in die koninklike begraafplaas nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:15-20