2 Kronieke 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van Jerusalem het toe Ahasia, die jongste seun van Joram, tot koning gekroon. Die plunderende bende Arabiere het al die ouer seuns doodgemaak. Ahasia, die jongste seun van Joram, het as koning oor Juda regeer.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-11