2 Kronieke 20:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die vierde dag het hulle in die Vallei van Seëninge die Here geseën en geprys. Dit is waarom die plek tot vandag toe Vallei van Seëninge genoem word.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:17-27