2 Kronieke 20:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het al die mense van Juda en Jerusalem teruggegaan na Jerusalem toe. Josafat het hulle gelei en hulle was vol vreugde omdat die Here die oorwinning oor hulle vyande gegee het.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:25-33