2 Kronieke 20:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Josafat en sy manne het gegaan en die buit bymekaargemaak. Hulle het baie toerusting, klere en ander kosbare voorwerpe gekry, meer as wat hulle kon dra. Daar was so baie buit dat dit drie dae geneem het om dit te versamel.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:19-34