2 Kronieke 12:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat Rehabeam berou getoon het, is die Here se toorn afgeweer en het Hy hulle nie heeltemal verwoes nie. Daar was nog iets goeds in die land van Juda.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:10-16