Telkens wanneer die koning na die tempel van die Here gegaan het, het die lyfwagte die skilde saamgedra en daarna teruggeneem na die wagte se kamer.