2 Kronieke 12:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Rehabeam het homself goed gevestig in Jerusalem en het voortgegaan om daar te regeer. Hy was 41 jaar oud toe hy koning geword het, en het sewentien jaar in Jerusalem regeer. Dis die stad wat die Here uit al die stamme van Israel gekies het om sy Naam daar te vestig. Rehabeam se ma was Naäma, ’n vrou uit Ammon.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:8-16