As ek by hom oor julle gespog het, was ek nie beskaam nie. Net soos ons altyd die waarheid met julle gepraat het, só het dit nou geblyk dat ons die waarheid gepraat het toe ons by Titus oor julle gespog het.