2 Korintiërs 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En sy toegeneentheid teenoor julle word al hoe groter namate hy julle almal se gehoorsaamheid onthou en hoe julle hom met eerbied en ontsag ontvang het.

2 Korintiërs 7

2 Korintiërs 7:8-16