2 Korintiërs 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom is ons nou bemoedig. En by die bemoediging is ons ook uitermate opgewonde dat Titus só bly is omdat julle almal hom gemoedsrus gegee het.

2 Korintiërs 7

2 Korintiërs 7:5-16