2 Korintiërs 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want al is Hy gekruisig in menslike swakheid, leef Hy uit die krag van God. Want ons is swak saam met Hom, maar ons sal ook saam met Hom uit die krag van God lewe. Dit sal duidelik blyk wanneer ons by julle is.

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-5