2 Korintiërs 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ondersoek julleself of julle in ’n egte geloofsverhouding met Christus staan. Toets julleself. As julle nie daarvan oortuig is dat Christus in julle woon nie, het julle die toets nie geslaag nie.

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-12