2 Korintiërs 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle soek mos ’n bewys dat Christus deur my praat. In werklikheid is Hy nie swak nie, maar betoon Hy Hom kragtig teenoor julle,

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-5